DIE Gautengse-hooggeregshof het bevind dat die SABC die mag het om die term ‘Government of National Unity’ (GNU) te gebruik.
LEON Schreiber, minister van binnelandse sake, het die gebruik van drone technology in die bekamping van onwettige immigrasie ...
AARON Motsoaledi, minister van gesondheid, sê daar is maatreëls om antiretrovirale (ARV’s) aan te vul indien die Verenigde State van Amerika (VSA) voortgaan om hulp te onttrek. EWN berig, dit volg op ...
PARLEMENTSLEDE het Eskom se geprojekteerde wins van R10 miljard vir 2025 bevraagteken, met ’n mate van waarskuwing teen die betaling van miljoene aan bonusse. Eskom het die wins geprojekteer ná byna ’ ...
DIE hoëprofiel bedrogsaak van miljarde rande van die vermeende bendebaas Ralph Stanfield, is Vrydag in die ...
NÁ ’N explosive opening round van matches waarin die Westelike Provinsie sowel as die champion, die Bulls Daisies, weghol-seges behaal het, kom die einste twee spanne Saterdag op Loftus Versfeld teen ...
NÓG ’n klonkie het sy lewe in die Witzenberg-streek verloor, nadat hy deur ’n driver doodgery is. Die polisie het egter nog ...
MIKAEEL Oliver (19) ’n neighbour van die vermoorde 11-jarige Monneashia “Mona” Prins is vasgetrek en word van haar moord ...
DIE jong wat sy girlfriend in 2023 met ’n mes voor haar ma doodgesteek het, is Vrydag in die rondgaande streekhof op Bonnievale, lewenslank tronk toe gepos. Jerome Windvogel (36) het sonder enige emos ...
Die gedrapeerde “All Blacks” kis was die stille getuienis van Johannes “Ouses” Milford se onwrikbare geloof en liefde vir die Nieu-Seelandse rugbyspan. Milford (63), ’n oud onderwyser en rugbyman, is ...
HY WAS nie net nog ’n naam in sy gemeenskap nie, maar ’n ligstraal wat hartseer en gebrokenheid met hoop en vreugde beveg het ...
VIER polisiebeamptes wat daarvan verdink word dat hulle die ontsnapping van James Neo Tshwaeli, ’n onwettige myner, bygestaan het, is Vrydag borgtog van R1 000 toegestaan. Dit volg ná hul arrestasie V ...