Dec 31, 2022 · SJOE, wat 'n jaar! Nes die brand op Tweede Nuwejaar by die parlement wat klein begin het, was daar dae wat ondraaglik gevoel het soos die groot vlamme wat verwoesting gesaai het. En nes daai brand vinnig versprei het, so het die weke ook deur die jaar gedraf. Daar was mooi, blye oomblikke en hartseer tye.